Menu

Johan van Staden

S/T Maxx is uitstekende bande, geen probleme gehad op beide grondpad of teerpad nie. S/T Maxx is baie standvastig in nat toestande. Na 84250km is daar nog geen probleme met die bande nie.